| | | | | | Add Jaap Van De Merwe Pictures Photos or your favorite Images gallery
about Jaap Van De Merwe music, life, biography or concerts. Just
browse to your computer and hit Add Picture.
Feel free to submit
any news about Jaap Van De Merwe, latest Jaap Van De Merwe news, discography,
reviews, interviews, videos so everybody will know it
Jaap Van De Merwe Pictures Page Jaap Van De Merwe News Page | | | | Jaap Van De Merwe Heil Ou Jannie De Quay text
(words of the song) |  | print |  | email |  | translate | | Artist:
Jaap Van De Merwe Lyrics | | Song Title: Heil Ou Jannie De Quay Lyrics | | Album: Other Lyrics | | Skoon en rijk is Neerland Door sy bloed- en bodemband Is dit vast verknoch an lief Suid-Afrika Maar die volk is baie sleg Hulle geef sy centjies weg Vin jij dit misskien so mooi As die swarte ons die see in gooi Slegs een het in die landjie Die bloedband niet verraai Die brave stamverwantjie pcemn.gpmepp. Heet Janneke de Quay Dus ons koop elke dag Soekelade-hagelslag Om ou Jannie de Quay te beloon En ons buikie raak van streek Door sy snoepie van die week Wat ons koop by De Gruyter en Soon Want daar is Jannie de Quay kommissaris. Hou see Geen witter wit as Durban-Wit Neerlanders, heus, Apartheid is regvaardiger as jy denk Versuip alle Kaaskoppe in die Modderfontein Ons vond Jannie steeds al stoer Naar sy geest is Jan een Boer In die oorlog was hij een der Unie-helde Die ootmoedig neergekniel Hitler likte an sy hiel En sulk 'n geestkrach was in Neerland selden Ons s die troetelkind van God Wie ons krenk, word gebooikot Geen lampies meer uit Eindhoe Geen slotjies meer van Lips Geen Jansen & Tilanus An onse blanke bips Maar ons was ons flanel In Trexop dat weer wel Om ou Jannie de Quay te beloon En ons vreet heel tevree Instant-repelpuree Allemaal van De Gruyter en Soon Want daar is Jannie de Quay kommissaris. Hou See Waar het geblee die tijd van Jan Huyge Toen viel die ton in duige Jozef Luns mot in die ton Met 'n hoepeltjie d'r om Neerlanders, heus, ou Jannie de Quay Is toch verstandiger as jy denk Sy verstand is oh soo groot Hy siet in: net wat die jood Was voor Neerland, is by ons die naturelle Ons is Kristen dus men slach Er slegs enkele per dag Dus waarom is jy soo besorgd voor die rebelle Gekke domme Kaaskoppe an die Noordsee Waar bemoei jy jou eigenlik mee Geen wages meer van Werkspoor Geen skeepies uit Bolnes Laat Heineken maar stikke Sy bier gaat op die fles En ons booikot nou fyn Ook De Spar en Albert Heijn Om ou Jannie de Quay te beloon En dan gee die soete vent Ons nog korting: tien procent As ons koop by De Gruyter en Soon Want daar is Jannie de Quay kommissaris. Hou See Neerlanders, heus, naturelle is erger as jy denk Geen grootere ploert as 'n vyand van Verwoerd Swartjies hoef nooit 'n ton nie Hulle poep tog altyd ernaas Geen pottekyker hier van dagblad Trouw Die de saak maar verdraaie sou Maar ons lees metterdaad Panorama, want daar staat Onder Jannie de Quay sy sensuur As die inhoud niet goed klop Met wat Jan heeft in sy kop Gaat heel de oplaag in die brandstapelvuur Want daar is Jan president-kommissaris. Hou see As nou Jannie op een dag Maar opnieuw eens toone mag Dat hy is geboor om Neerland te lye Ons benoem alvast ou Jan Erelid van Ku Kluks Klan En die rest van Neerland mag die klere krye Steek 'n sigaret en jouself in brand Ons wil smeek eerbiedig den Heer Geef ons in Den Haag Jannie weer Saam met hem sal ons dan wag Op die glorieryke dag Dat onder leiding van Duitsland kom 't Groot Gemenebest van die Germanendom Tesamen Heil En amen Jaap Van De Merwe Heil Ou Jannie De Quay mp3, muisc, video, ringtone? Not Yet  | Search Jaap Van De Merwe Heil Ou Jannie De Quay with Google |  | Find Jaap Van De Merwe Heil Ou Jannie De Quay lyrics with Yahoo | | | | |